Geloof vir n Stad  –  Doxa Deo Auckland
Jaques van Wyk   –  20 Sept 2026

Geloof is meer as woorde — dit is om God se onsigbare werklikheid so raak te sien dat dit ons daaglikse lewe begin vorm.

Die preek wys hoe geloof sigbaar word in ons besluite, verhoudings, werk en betrokkenheid by die gemeente en stad.

Ons word uitgenooi om die prentjie wat God wys ernstig op te neem en vandag reeds die eerste konkrete stap te neem.

Laai die boodskap opsomming af